{"id":160,"date":"2019-05-14T17:18:53","date_gmt":"2019-05-14T17:18:53","guid":{"rendered":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/home\/?page_id=160"},"modified":"2019-10-15T09:11:21","modified_gmt":"2019-10-15T09:11:21","slug":"oor-ons","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/af\/oor-ons\/","title":{"rendered":"Oor Ons"},"content":{"rendered":"\n<p>In 1950 het Freddy se pa, Johan, met sy kudde\nvan die Senekal-distrik na die plaas Stormhoek, tussen Memel en Vrede, verhuis.\nDie lae re\u00ebnval van die Senekal-distrik het hom genoop om na \u2018n ho\u00ebr\nre\u00ebnvalgebied in die meer oostelike gedeelte van die Vrystaat naby die\nNatalgrens te trek. <\/p>\n\n\n\n<p>In\n1978 het Freddy by sy pa op die plaas aangesluit na sy studies, waar hy aan die\nUniversiteit van Stellenbosch &#8216;n graad in Landboubestuur sowel as \u2018n\nHonneursgraad in Landbouekonomie verwerf het. Sy pa het hom &nbsp;5 jaar later\nontval. Freddy is getroud met Selma, &#8216;n dame uit\nDuitsland. &nbsp;Sy is ook &#8216;n oudstudent van Stellenbosch, en hanteer &#8216;n baie\nbelangrike deel van die algemene kantoorwerk. <\/p>\n\n\n\n<p>In\n2008 het Freddy en Selma se middelste seun ,Mark, &nbsp;by hulle op Stormhoek\naangesluit nadat hy sy studies aan Elsenburg afgehandel het. Pa en seun vorm\nnou \u2018n gedugte span! &nbsp;Mark is getroud met\nMarizanne Roeland uit die Vrede-distrik. &nbsp;Sy het op &#8216;n plaas groot geword\nen het Sielkunde gestudeer op Potchefstroom. Sy doen deeltyds berading by die\nAvond-ouetehuis op Memel en help met sekere kantoortake. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Mark neem toenemend die bestuur van die totale boerdery oor, maar Freddy is altyd beskikbaar om waardevolle raad en bystand te gee. Klaswerk en seleksie is &#8216;n passie vir Freddy.<\/p>\n\n\n\n<p>Selma en Freddy het ook twee ander seuns. Heinrich, die jongste seun, is &nbsp;\u2019n IT-besigheidsanalis in Claremont, en Derick, die oudste seun, is &#8216;n Rekenaaringenieur in Stellenbosch. Hulle is ook beide getroud. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Ons glo dat menslike potensiaal ontwikkel en ontgin moet word tot voordeel van alle partye betrokke. \u00a0Ons<strong> <\/strong>personeel neem eienaarskap van hul werk, en dit lei tot \u2018n onge\u00ebwenaarde<a href=\"http:\/\/www.schmidt-boerdery.co.za\/Wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/06\/DSC_0620.jpg\"> <\/a>\u00a0samehorigheidsgevoel. Die beste bewys hiervan is die uiters lojale Thabo Monareng wat al vir meer as 23 jaar die skaapkudde uiters suksesvol hanteer het. \u00a0Thabo het egter in Oktober 2017 as gevolg van siekte afgetree, en is ongelukkig op 17 September 2019 oorlede.  Sy werk was sy passie, sy lewe en sy stokperdjie!  Hy was op alle veilings onder die Dohne-telers baie bekend en het steeds, ten spyte van sy siekte, getrou toesig gehou en raad gegee in lamtyd.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In 1950 het Freddy se pa, Johan, met sy kudde van die Senekal-distrik na die plaas Stormhoek, tussen Memel en Vrede, verhuis. Die lae re\u00ebnval van die Senekal-distrik het hom genoop om na \u2018n ho\u00ebr re\u00ebnvalgebied in die meer oostelike gedeelte van die Vrystaat naby die Natalgrens te trek. In 1978 het Freddy by sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/160"}],"collection":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=160"}],"version-history":[{"count":7,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/160\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":691,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/160\/revisions\/691"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=160"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}