{"id":168,"date":"2019-05-14T17:21:25","date_gmt":"2019-05-14T17:21:25","guid":{"rendered":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/home\/?page_id=168"},"modified":"2019-06-14T08:27:52","modified_gmt":"2019-06-14T08:27:52","slug":"dohne-merino-skape","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/af\/oor-ons\/vee\/dohne-merino-skape\/","title":{"rendered":"Dohne-Merinoskape"},"content":{"rendered":"\n<p>Die Kromspruit Dohne-Merinos is oor baie jare met passie en toewyding geteel. Die stoet is ook een van die grootste in SA met ongeveer 1,200 geregistreerde ooie. \u00a0Die res van die kudde is van hoogstaande gehalte en \u2018n lampersentasie van ongeveer 160% word jaarliks behaal.<\/p>\n\n\n\n<p>Ooie lam net een maal per jaar. &nbsp;Die lamseisoen is net sewe tot tien dae lank aangesien die ooie gesinchroniseer word. &nbsp;Een ram word vir elke agt ooie gebruik. &#8216;n Baie groot voordeel<a href=\"http:\/\/www.schmidt-boerdery.co.za\/Wordpress\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/Duurste-4ling-ooi.jpg\"> <\/a>is dat alle lammers ewe oud is en almal dus dieselfde entings en doserings gelyk ontvang. Ons kan as gevolg van die sinchronisasie dus vroeg begin met die seleksieproses. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p>Die vleiswaarde van die skape maak ongeveer 70% van die inkomste uit, terwyl wol ongeveer 30% van die inkomste genereer. <\/p>\n\n\n\n<p>Nadat die nodige seleksie plaasgevind het, lewer die stoet 450 uitstekende ramme per jaar. &nbsp;Ons ramme<strong> <\/strong>is hoog in aanvraag. Ramme word een maal in die kudde gebruik voor hulle op die jaarlikse produksieveilings verkoop word. Die ooikudde word elke jaar<em> &#8220;<\/em>verjong<em>&#8220;<\/em> deur alle ooie wat vyf jaar oud is, te verkoop.<\/p>\n\n\n\n<p>Slegs 0,2% van die beste ramme geteel, wat aan al die kriteria voldoen, word in die stoet gebruik. <\/p>\n\n\n\n<p>Al die inentings, doserings en gesondheidsmaatre\u00ebls word toegepas wat aan die koper die nodige gemoedsrus verskaf. &nbsp;Ons prestasies is nie haalbaar sonder die nodige bestuurspraktyke wat op &#8216;n ho\u00eb vlak in plek is nie.<\/p>\n\n\n\n<p>Ram FS2.19 het \u2018n hele aantal embrio\u2019s opgelewer wat uitgevoer is na Australi\u00eb waar die Dohne-Merinoras ook suksesvol gevestig is.<\/p>\n\n\n\n<p>Ons het onlangs begin om alpacas in te span om ons kuddes teen roofdiere te beskerm. Ons het eers hierdie praktyk in Australi\u00eb gesien, en so ver is ons baie tevrede met die resultate hier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Kromspruit Dohne-Merinos is oor baie jare met passie en toewyding geteel. Die stoet is ook een van die grootste in SA met ongeveer 1,200 geregistreerde ooie. \u00a0Die res van die kudde is van hoogstaande gehalte en \u2018n lampersentasie van ongeveer 160% word jaarliks behaal. Ooie lam net een maal per jaar. &nbsp;Die lamseisoen is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":422,"parent":163,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/168"}],"collection":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=168"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/168\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":629,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/168\/revisions\/629"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/163"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/media\/422"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/schmidt-boerdery.co.za\/stormhoek\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=168"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}