Sluit gerus aan by ons 47ste KROMSPRUIT Dohne-Merino en Bovelderveiling: Donderdag, 16 Februarie 2023 om 11:00 te Stormhoek, Memel. Die veiling word aangebied in samewerking met SwiftVee. Merk die datum nou reeds om die veiling by te woon of om aanlyn daaraan deel te neem d.m.v. die SwiftVee aanlynplatform.
Besigtig die katalogus hier: Schmidt Boerdery Katalogus
