10 Julie se sukses

Posted on

Ons is baie bly om te kan deel dat die afgelope Vrydag se veiling ‘n groot sukses was! Ons wil graag almal bedank wat voor en agter die skerms tot die beplanning  bygedra het, en ook vir ons gaste en kopers bedank. Sien julle in Februarie 2021!

Duurste ram (lot 52): R32 000

Duurste twee- tot viertand tweeling-dragtige ooi: R4 000

Duurste twee- tot viertand enkel-dragtige  ooi: R3 200

Duurste sestand-volbek tweeling-dragtige ooi: R3 600

Duurste sestand-volbek enkel-dragtige ooi: R3 200    

Duurste bul (lot 5): R100 000