9 Julie 2021

Die 44ste KROMSPRUIT DOHNE-MERINO EN BOVELDERVEILING vind op VRYDAG, 9 JULIE 2021, plaas.

Die aanbod sluit in:

  • 60 ramme
  • 600 ooie
  • 50 Bovelderbulle