4 Februarie 2021

Op Donderdag, 4 Februarie 2021 het die 43ste veiling plaasgevind. Sien gerus die pamflet aan die onderkant van die bladsy.

Die volgende items was aangebied:

660 Dohne-Merinoskape, bestaande uit:

  • 20 AA beproefde KI-ramme
  • 40 AA ramme
  • 250 ooie (tweetand, swaardragtig – sal lam in Maart of April 2021, met agt maande se wol)
  • 300 ooie (sestand tot volbek, swaardragtig – sal lam in Maart of April 2021, met agt maande se wol)
  • 300 dosisse semen van FS 17-0424

610 Bovelers, bestaande uit:

  • 15 bulle
  • 200 koeie met kalwers (koeie as swaardragtig gesertifiseer, sal kalf in Augustus 2021) 
  • 100 koeie (swaardragtig, sal kalf in Maart of April 2021) 
  • 125 verse (swaardragtig, sal kalf in Maart 2021)  

Losgoed:

  • 1 JF 9000 S2 kuilvoer ontlaaiwa
  • 1 25 kVA kragopwekker, Perkins enjin
  • 1 Rovic 3-ton kalkstrooier
  • 2 2018 Landcruiser 4.2D, 85000km
  • 1 2015 Landcruiser 4.2D, 175 000km