Kontak Ons

Besoekers is meer as welkom by ons op Stormhoek.

Freddy Schmidt

  • Selfoon: +27 82 852 7942

Mark Schmidt

  • Selfoon: +27 84 746 6616

Voltooi die onderstaande vorm


Aanwysings na Stormhoek

Van Memel:  Ry op die Vrede teerpad (R34) vir 25 km.  Draai regs op S820. Ry vir 13 km. Draairegs by plaas in.

Van Vrede:  Ry vir 30 km op die Newcastle-Memel pad (R34).  Draai links op S820. Ry vir 13 km. Draai regs by plaas in.

Van Volksrust:  Ry op die Vrede pad(R543) vir 20 km.  Draai links op die Memel pad (S782).  Ry vir 33 km tot by T-aansluiting.  Draai regs op die Vrede pad(S815).  Ry vir 10 km.  Draai links op die S820 en ry vir 1 km.  Draai links by die plaas in.